Welkom.

Op hierdie webtuiste praat ek reguit.

Met my eerste poging tot ‘n webtuiste, het dit afkeer behaal, want ek het probeer inpas by die wereld. Nou draai ek om, en gaan ek terug na waar ek vandaan kom.

Sluit aan indien jy deel in die ingestelheid van hierdie webtuiste.